Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sophia2509Sophia2509
1
44
Sophia2509

55 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is baie lewens lustig en is lief vir dans, travel en die natuur. Ek lewer my lewe voluit. Ek is ook baie lief...

Max_313Max_313
1
2
Max_313

57 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is n saggeaarde man met n sterk en stewige persoonlikheid..ek kan n lyn trek en voet neersit waar nodig..ek...

LaglieflikLaglieflik
1
16
Laglieflik

63 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n̈ mens-mens baie lief vir kinders & driere hou van die buite lewe, braai, kamp, road trips, laat ons...

Ria_926Ria_926
1
6
Ria_926

44 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Fun, loving en n bietjie unhinged. Kom met meeste tipes mense oor die weg solank jy nie op my tone trap nie

grondpadaldiepad_101grondpadaldiepad_101
2
9
grondpadaldiepad_101

75 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n aantreklike afgetrede wildbewaarder, baie Bree algemene kennis, gesels lekker en oor enige onderwerp....

WeskusseunWeskusseun
1
0
Weskusseun

57 - Springbok, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Jy gaan baie pret en plesier saam my beleef. Nooit n vervelige oomblik op die plaas of by die see nie.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026